August 10, 2008 - May 10, 2024 |
|
My hart is in stukke oor jou dood en niks sal ooit daardie spesiale plekkie kan vul wat Jy gehad het nie Jy was my skaduwee van die begin af en ek sal jou nooit vergeet nie. Soveel liefde en vreugde van jou gekry vir amper 16 jaar. Sal jou altyd mis. |